Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Die regering voer kennis in ten koste van plaaslike spesialiste en dit boonop met ons belastinggeld! Verpleegsters, dokters, onderwysers en ingenieurs – dit gaan nie ʼn einde kry as ons dit nie keer nie!
Suid-Afrikaners beskik oor besondere kennis en vaardighede, en ons kan nie toelaat dat dit verlore gaan omdat die regering die plaaslike werksmag met ʼn buitelandse een wil vervang nie.
Ingevoerde kennis mag nie die nuwe norm word nie.