VIR WIE
Werknermers
Word beskerm in jou werkplek, ontwikkel jou vaardighede.
Ondersteuners
Raak betrokke in jou industrie, doen jou deel om instellings te help bou.
Jongwerkende
Wees gereed vir die werkplek en ontwikkel jou volle potensiaal.
Jeug
Bou lewenslange bande engee jouself die beste kans op sukses.
Werkgewers
Ontvang hulp met werkfasilitering en internskappe.
Entrepreneurs
Bou bande en word deel van ‘n gemeenskap.
Meesters (65+)
Deel jou kennis, word ‘n mentor en neem deel in jou industrie.
HOE ONDERSTEUN ONS JOU
Beskerm jou werk
Beskerm jouself in die werkplek asook jou beroep teen uitdagings.
Bemagtig jouself
Word ‘n meester in jou beroep deur voortgesette leer.
Bou beroepsgemeenskappe
Bou nuwe bande in jou beroepsnetwerk.
WAT DOEN ONS VIR DIE GEMEENSKAP
Beskerm jou gemeenskap
Veg teen korrupte staatsinstellings en regstellende aksie.
Bemagtig met inligting
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) gee inligting wat saak maak.
Bou instellings
Bou aan die toekoms deur saam te bou aan opleidings- en ander instellings.
VELDTOGTE
Staatsinstellings
Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Raak betrokke