Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul:
Die Hoofleierontbyt bied ʼn unieke geleentheid vir jong leiers om buite die skoolomgewing met mekaar te netwerk en by mekaar te leer. Dit beloof om ʼn oggend van erkenning, netwerkvorming en waardevolle gesprekke te wees.
Besonderhede oor die geleentheid:
Datum: 16 Oktober 2026
Tyd: 09:30 vir 10:00 tot 12:00
Plek: Akademia se Paarl-kampus, Bredastraat, Esterville, Paarl, 7646