Bespreek jou plek deur die onderstaande vorm in te vul.

Hoofleierontbyt 2026 PTA
Klik asseblief op die merkblokkie hieronder om aan te dui dat jy hierdie bepalings en voorwaardes aanvaar:
Checkboxes

Die Hoofleierontbyt bied ʼn unieke geleentheid vir jong leiers om buite die skoolomgewing met mekaar te netwerk en by mekaar te leer. Dit beloof om ʼn oggend van erkenning, netwerkvorming en waardevolle gesprekke te wees.

Besonderhede oor die geleentheid:

DATUM:         23 Oktober 2026

TYD:                09:30 vir 10:00 tot 12:00

PLEK:              Loft at Nine, 9 Umgazi Rd, Menlo Park, Pretoria

RSVP:             Teen 9 Oktober 2026

DRAG:            Skooldrag