Aanvaar jou nominasie om te dien op Solidariteit se beroepsnetwerk-adviesraad

Baie geluk! ʼn Mede-lid het jou genomineer om op Solidariteit se beroepsnetwerk-adviesraad te dien.

Dit is ʼn erkenning van die vertroue wat iemand in jou kundigheid, ervaring en vermoë plaas om jou beroep te verteenwoordig.

Die adviesrade speel ʼn belangrike rol om:

Aanvaar of verwerp jou nominasie

Indien jy bereid is om as lid op die adviesraad te dien, voltooi asseblief die onderstaande vorm.

Neem asseblief kennis:

Vul asb. die onderstaande vorms in:

Die nominasies is tans gesluit.