Solidariteit se adviesraad: Nou bekend!

Danksy die betrokkenheid van Solidariteit-lede regoor die land is die verkiesingsproses suksesvol afgehandel. Ons bedank elke lid wat ʼn kandidaat genomineer het, aan die stemproses deelgeneem het en só bygedra het tot ʼn sterk, demokratiese en verteenwoordigende verkiesing.

Hieronder verskyn die verkose adviesraadslede vir elke beroepsnetwerk.

Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Rol
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid
Naam Adviesraadslid

Die nuutverkose adviesrade vergader op 9 Oktober 2026 vir die eerste keer. Tydens hierdie vergadering word die voorsitter, ondervoorsitter, sekretaris en ander ampsdraers verkies.

Ons wens elke verkose lid alle sterkte toe en sien uit daarna om saam sterker beroepsnetwerke en beroepsgemeenskappe te bou.