Genomineerde kandidate vir Solidariteit se beroepsnetwerk-adviesrade
Die lys van geldige genomineerde kandidate vir Solidariteit se beroepsnetwerk-adviesrade is nou beskikbaar.
Hieronder verskyn die kandidate per beroepsnetwerk wat aan die nominasievereistes voldoen en hul nominasie aanvaar het.
Lede het die reg om beswaar teen ʼn genomineerde kandidaat aan te teken indien daar geldige gronde daarvoor bestaan.
Besware sluit op 23 September 2026
ʼn Beswaarskrif moet die volgende bevat:
- Naam en van (van persoon teen wie daar ʼn beswaar is)
- Solidariteit-lidnommer
- Selfoonnommer en/of e-posadres
- Volledige motivering vir die beswaar
Indiening van besware:
- Onderwysernetwerk: jbotha@solidariteit.co.za
- Alle ander beroepsnetwerke: riaanv@solidariteit.co.za
| Linda Wonigkeit | Paul Liddle | Wynand Blomkamp |
| Johan Louis Wessels | Louis Dekker |
| Antoinette Deysel | Lize-Mari van den Berg | Marize Nel |
| Leoné Degenaar | Elsha Hermann | Lize van Zyl |
| Lize van Zyl | Kara Pieterse | Illana Karam |
| Christia Potgieter | Jolanda van der Lingen |
| Blackie Swarts | Sarel von Wielligh | Casper Badenhorst |
| Ockert du Plessis | Rozanne Herion |
| Stephan Swart | Jacobus Freemantle |
| Louis Engelbrecht | Tjaart du Plessis |
Jannie van der Westhuizen |
| Llewelyn Curlewis | Johan Dawid Beyers | Hermie Coetzee |
| Sarita Cecilia Gerber | Ruan Wepener | Nathea Smith |
| Beyers Barnard |
| Dr Lindie Grebe | Rika Calitz | Petrus Du Plessis |
| Annelize Hartmann | Berrie Stoop | Nicolene Steenkamp [Smit] |
| Jaco Mostert | Durandt Serfontein | Liza-Mari Marit |
| Geen nominasies |
| Dr Angelique Coetzee | Dr Nicolai Du Toit | Dr Breaan Spies |
| Sr Magda de Ruyter | Dr Ida Du Plessis-Faurie |
| Moira-Marie Kloppers | Salomien Boshoff | Bianca du Plooy |
| Sarina Bosman | Hilde Kruger |
| Nita Cooper | Caroline van Loggerenberg |
| Lize Momberg | Desiree Boyens |