Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Baie geluk met jou nominasie!
Dit is ’n prestasie om as ’n topstudent in jou ambag beskou te word.
Jou toewyding aan jou studie én jou harde werk is raakgesien en word deur dié toekenning vereer. Jy is voorwaar ’n voorbeeld en ’n leier in jou veld.