Jou ouers, dosente en mede-studente sien jou raak!

Nie net vir wat jy doen nie, maar vir wie jy is – jou werketiek, deursettingsvermoë en die manier waarop jy jou ambag met trots aanpak!

Jy is die hande wat ons toekoms bou, en daarom is jy genomineer vir die #JongYster-toekenning vir 2026! Dis ʼn erkenning vir Sol-Tech-studente wat uitblink in hul vakgebied en as ʼn voorloper op kampus uitstaan!

Voltooi die onderstaande vorm teen 19 Augustus 2026 om 18:00 om jou nominasie te aanvaar.

Jong Yster 2026 - Kandidaat
Checkboxes