Kom vergeet ‘n bietjie van die werk en geniet die aand saam met ons by ʼn eksklusiewe geleentheid! Die heerlikste pizzas is boonop op die spyskaart.

Dit gaan ʼn aand van kennis deel en saamklets wees wat jou van al jou werkbekommernisse gaan laat vergeet, terwyl ʼn vasvra-kompetisie jou algemene kennis gaan toets.

Meer besonderhede oor die geleentheid:

DATUM:

28 Mei 2025

TYD:

18:00 vir 18:30

PLEK:

Lago Puccini Cafe & Lounge, The Clubhouse, La Como-leefstyllandgoed, Parkweg, Parkhaven, Boksburg

RSVP:

Voor of op 23 Mei 2025

Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul:

Kantoorpraktisyns netwerkgeleentheid boksburg
Gaan jy die geleentheid bywoon?