Solidariteit bied aan die Student tot Meester-netwerkgeleentheid! Kom geniet die aand saam met ons en help studente om hul beroep op die regte fondasie te bou.

Meer besonderhede oor die dag:

DATUM: 16 September 2025
TYD: 18:00
PLEK: Loft@Nine, Pretoria
RSVP: Voor of op 2 Mei 2025

Vul die onderstaande velde in om jou bywoning te bevestig:

Meester 2025 RSVP

Maximum file size: 171.97MB