Onderwyser van die Jaar: Is jy die wenner vir 2025?

Die gesogte Onderwyser van die Jaar-toekenning vier uitblinkers in die onderwys!

Jou nominasie is meer as net ʼn vorm wat ingevul is – dis ʼn handeklap, ʼn dankie en ʼn teken dat jou passie, ywer en toewyding nie ongemerk verbygaan nie. Dit sê: “Hier’s iemand wat elke dag opdaag – met hart, hoop en toewyding!”

Dankie vir alles wat jy doen. Hierdie nominasie is welverdiend!

Vul asb die onderstaande vorm voor 20 Augustus 2025 in om as kandidaat te registreer:

OVJ 2025 - Kandidaat

Maximum file size: 171.97MB

0 of 250 max words
die beperking is 250 woorde
B's&V's *