Agter elke baanbreker staan ʼn onderwyser wat die pad moontlik gemaak het.

Die invloed van ʼn goeie onderwyser leef lank voort nadat die klok gelui het. Dit leef voort in die dokter wat vandag lewens red, die ambagsman wat jong mense oplei en die ma wat haar kinders met liefde grootmaak.

Een onderwyser veroorsaak ʼn kettingreaksie wat generasies lank voortleef.

Ken jy ʼn onderwyser wat:

• Soveel meer doen as wat die kurrikulum vereis?

• Kinders help om in hulself te glo en hul potensiaal te ontdek?

• Elke dag met geduld, passie en oorgawe ʼn verskil maak?

• Die soort mens is wat jare later nog met dankbaarheid onthou word?

Dan is dit jou beurt om dankie te sê!

Nomineer jou gunstelingonderwyser vir Solidariteit se Onderwyser van die Jaar-kompetisie:

OVJ 2026

Onder 18

Ons sien jy is onder die ouderdom van 18. ʼn Ouer gaan toestemming vir hierdie nominasie moet gee.

Ek nomineer vir:
Checkboxes *
Checkboxes *