Die Solidariteit Finansiesnetwerk se slypskool gaan uit ʼn aanlyn program bestaan, wat verrykende e-leermateriaal, bankgesprekke met kundiges, praktiese voorbeelde asook template wat jy kan aflaai en soveel meer bied.
Kom vind meer uit oor dié slypskool by ons bekendstellingsgeleentheid.
BESONDERHEDE OOR DIE GELEENTHEID:
DATUM: 16 April 2025
TYD: 18:00 vir 18:30
PLEK: Moonshot Café
RSVP: Voor of op 4 April 2025
Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul: