Dankie

Dankie vir jou aansluiting.

Een van ons vriendelike dienssentrum-agente sal jou binnekort skakel om die aansluiting te finaliseer. Hou asb. u ID-nommer en bankbesonderhede byderhand. Lidmaatskapfooie beloop R 178 per maand.

Wees asb. op die uitkyk vir Solidariteit se oproep! U sal ʼn oproep ontvang van ʼn nommer wat begin met 012 764 of 012 643.

Groete,
Solidariteit