#JouYster 2024
Ken jy ʼn ambagspersoon wat sy of haar sout werd is? Iemand wat koersvas en ‘n raakvatter is? Gryp dan …
Beskerm jouself en jou skool teen BELA!
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) raak onderwysers direk en hou ʼn enorme bedreiging in vir hul beroep! Dié wetgewing …
CERD-Rassewette moet stop.
Ons soek nie ’n tydelike verslapping van rassewette nie. Nee! Ons soek ’n permanente afskaffing daarvan. Saam met jou veg …
Bemarking sonder brieke
Bemarking-sonder-brieke is terug! Solidariteit bied vir die derde jaar Bemarking-sonder-brieke aan vir skole. Aangesien die bemarkingswêreld gereeld verander en groei, …
NGV: Mandaat
MANDAAT TEEN DIE IMPLEMENTERING VAN NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING Ek as gesondheidspraktisyn is oortuig daarvan dat die implementering van Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) …
Ambagnetwerk: Opleidingsaanbod
Solidariteit se Ambagnetwerk in samewerking met Ikusasa, Technicol SA en TDMI Training bied nou vir ambagslui die geleentheid om voortgesette …
Eskom inligtingsblad
Eskom dreig om jou te beboet as jy self krag opwek; intussen skiet elektrisiteitstariewe die hoogte in. Eskom dreig om …
Eskom-rebel
Jy betaal ten minste 27% meer vir minder krag net sodat Eskom sy swart ekonomiese bemagtiging (SEB) kan befonds en ʼn klein elitegroepie se sakke bult danksy die geld wat hulle uit korrupte transaksies maak!
Eskom-kennisbank
ESKOM VERVAL WEENS RASGEKHEID! Minister Gordhan sê Eskom steier steeds onder ʼn gebrek aan ingenieurs- en tegniese vaardighede en ervaring. …
IAO Rassebeleid
WAT BETEKEN DIT? Die IAO het bevind dat ons klag, wat op 6 Oktober 2021 ingedien is, aan al die …
#NeeVirNGV
Met Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal Suid-Afrika op ‘n nasionale ramp afstuur! Die NGV gryp jou gesondheid uit die hande van …
Bedradingslisensie
Bemagtig jouself en raak onmisbaar in jou beroep. Ons bied jou die geleentheid om jou kwalifikasie vir ʼn bedradingslisensie op …
Belastingbeplanning
Is jy keelvol om ’n belastingslaaf vir Suid-Afrika te wees? Druk terug met wettige belastingbeplanning! Ons word toenemend oorbelas soos wat …
#BelastingProtes
Die ANC skep nie werk nie; hy stroop dit! Ons is g’n slawe van die regering nie, ons is burgers …
Ambagte: Verwys en wen kompetisie!
Ken jy ’n kollega in ambagslui wat nog nie aan Solidariteit behoort nie? Nou is jou kans om hulle deel …
#BouDieToekoms
Sol-Tech – ‘n Wêreldklas kampus wat getuig van Solidariteit se visie, veerkragtigheid en deursettingsvermoë. Daar staan hy nou! Ons monument …
SkopLesufiUit
Solidariteit bring ’n mosie van wantroue teen Panyaza Lesufi. Hy moet verduidelik waarom R431 miljoen vir ontsmetting van skole, deur …