WEET JY WAT DIE ANC SE PLAN MET JOU WERK IS?

As jy gelukkig genoeg was om universiteit toe te gaan, of dalk jou loopbaanvooruitsig met ʼn ambag te verbeter, staar jy amper vir seker ʼn rassekwota in die gesig indien die nuwe raswet geïmplementeer word. Dié raswet gee die minister die mag om spesifieke teikens per posvlak, per provinsie en per rasgroep in te stel. Dit beteken om te verseker dat die minister se nasionale teikens gehaal word, móét twee uit drie wit mense, twee uit drie Indiërs en een uit vier bruin mense hulle poste in die boonste vier posvlakke ontruim.

HIERMEE VERWERP EK DIE REGERING SE NUWE RASPLAN EN RASSEREGULASIES

Rasteiken - 2023 - Rondte 3
IS JY AL DEUR RASSEKWOTAS GERAAK? KIES EEN