Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) raak onderwysers direk en hou ʼn enorme bedreiging in vir hul beroep! Dié wetgewing sal die staat die reg gee om te besluit wát jou kind leer, hóé jou kind moet leer en wáár jou kind moet leer! Jou kind se opvoeding is té belangrik om dit toe te laat!

Ek as onderwyser sal nie toelaat dat:

Ek as ouer sal nie toelaat dat:

  • my beroep bedreig word deur meer mag aan die minister te gee nie;
  • my skool se taal-, geloof- en toelatingsbeleide bepaal of gereguleer word nie;
  • my skool gesentraliseer word nie;
  • die beheerliggaam se magte om besluite te neem, beperk word nie.
  • My kind se onderrig bedreig word nie;
  • My kind ontneem word van moedertaalonderrig nie; en
  • My my regte as ouer om ’n aktiewe rol in die bestuur van my kind se skool te speel, bedreig word nie.

Om die behoud van ons Afrikaanse skole te verseker, onderwysers se beroep te beskerm en ons kinders van gehalte-onderrig te voorsien, is dit van uiterste belang dat ouers en onderwysers teen hierdie wetsontwerp opstaan en hul stem duidelik laat hoor.

Daarom maak ek my stem dik en sê hard en duidelik NEE vir die wysiging en
implementering van die wysigings aan die Skolewet.
Beskerm jouself en jou skool teen BELA!
Ek is of 'n ouer of 'n Onderwyser
Toestemming