Beskerm jouself en jou skool teen BELA!

Die Bela-wet is voor die deur en kan binne 48 uur ʼn werklikheid word. Die bedreiging wat dit vir onderwysers …

Lees meer

CERD-Rassewette moet stop.

Ons soek nie ’n tydelike verslapping van rassewette nie. Nee! Ons soek ’n permanente afskaffing daarvan. Saam met jou veg …

Lees meer

NGV: Mandaat

MANDAAT TEEN DIE IMPLEMENTERING VAN NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING Ek as gesondheidspraktisyn is oortuig daarvan dat die implementering van Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) …

Lees meer

Rasteiken

WEET JY WAT DIE ANC SE PLAN MET JOU WERK IS? As jy gelukkig genoeg was om universiteit toe te …

Lees meer

Ambagnetwerk: Opleidingsaanbod

Solidariteit se Ambagnetwerk in samewerking met Ikusasa, Technicol SA en TDMI Training bied nou vir ambagslui die geleentheid om voortgesette …

Lees meer

Eskom inligtingsblad

Eskom dreig om jou te beboet as jy self krag opwek; intussen skiet elektrisiteitstariewe die hoogte in. Eskom dreig om …

Lees meer

Eskom-rebel

Jy betaal ten minste 27% meer vir minder krag net sodat Eskom sy swart ekonomiese bemagtiging (SEB) kan befonds en ʼn klein elitegroepie se sakke bult danksy die geld wat hulle uit korrupte transaksies maak!

Lees meer

Eskom-kennisbank

ESKOM VERVAL WEENS RASGEKHEID! Minister Gordhan sê Eskom steier steeds onder ʼn gebrek aan ingenieurs- en tegniese vaardighede en ervaring. …

Lees meer

IAO Rassebeleid

WAT BETEKEN DIT? Die IAO het bevind dat ons klag, wat op 6 Oktober 2021 ingedien is, aan al die …

Lees meer

#NeeVirNGV

Met Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal Suid-Afrika op ‘n nasionale ramp afstuur! Die NGV gryp jou gesondheid uit die hande van …

Lees meer

Bedradingslisensie

Bemagtig jouself en raak onmisbaar in jou beroep. Ons bied jou die geleentheid om jou kwalifikasie vir ʼn bedradingslisensie op …

Lees meer

Belastingbeplanning

Is jy keelvol om ’n belastingslaaf vir Suid-Afrika te wees? Druk terug met wettige belastingbeplanning! Ons word toenemend oorbelas soos wat …

Lees meer

#BelastingProtes

Die ANC skep nie werk nie; hy stroop dit! Ons is g’n slawe van die regering nie, ons is burgers …

Lees meer

Ambagte: Verwys en wen kompetisie!

Ken jy ’n kollega in ambagslui wat nog nie aan Solidariteit behoort nie? Nou is jou kans om hulle deel …

Lees meer

#BouDieToekoms

Sol-Tech – ‘n Wêreldklas kampus wat getuig van Solidariteit se visie, veerkragtigheid en deursettingsvermoë. Daar staan hy nou! Ons monument …

Lees meer

SkopLesufiUit

Solidariteit bring ’n mosie van wantroue teen Panyaza Lesufi. Hy moet verduidelik waarom R431 miljoen vir ontsmetting van skole, deur …

Lees meer