Solidariteit bring ’n mosie van wantroue teen Panyaza Lesufi. Hy moet verduidelik waarom R431 miljoen vir ontsmetting van skole, deur sy departement binne drie maande roekeloos bestee is.

Hy moet nou antwoorde bied oor waarom vele van sy 280 verskaffers geen spesialiservaring in skoonmaakdienste en ontsmetting het nie, asook waarom die verslag nie kan bewys waar en wanneer watter skole ontsmet is nie.

TEKEN DIE MOSIE VAN WANTROUE HIER.

SkopLesufiUit