Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Ken jy ’n kollega in ambagslui wat nog nie aan Solidariteit behoort nie? Nou is jou kans om hulle deel van hulle netwerk van werk te maak en boonop nog daarvoor beloon te word. Vir elke verwysing wat suksesvol aansluit WEN jy ’n R150 Takealot-geskenkbewys!