Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Solidariteit wil jou in jou beroep bemagtig en beskerm! Kom deel saam met ons in ʼn dag van opleiding met die tema “Die stem van die kind”.
Slegs Solidariteit-lede kan die geleentheid bywoon. Nie ’n lid nie? Sluit hier aan.
DATUM: 19 November aanlyn; 20 November bywoning in persoon
PLEK: Hoërskool Jim Fouche – Multisentrum, Wildealsstraat 1, Gardenia Park, Bloemfontein
TYD: Op 19 November 2024 van 09:00 tot 13:00
Op 20 November 2024 van 08:30 tot 14:00
KOSTE: R100 per persoon
RSVP: Voor of op 15 November 2024
SPREKER: Heidi Joubert
Slegs Solidariteit-lede kan die geleentheid bywoon. Nie ’n lid nie? Sluit hier aan.
DATUM: 19 November aanlyn; 20 November bywoning in persoon
PLEK: Sal bevestig word
TYD: Op 19 November 2024 van 09:00 tot 13:00
Op 20 November 2024 van 08:30 tot 14:00
KOSTE: R100 per persoon
RSVP: Voor of op 15 November 2024
SPREKER: Nadia Schoeman
Slegs Solidariteit-lede kan die geleentheid bywoon. Nie ’n lid nie? Sluit hier aan.
DATUM: 19 November aanlyn; 20 November bywoning in persoon
PLEK: Solidariteit Hoofkantoor – Spekboom-lokaal, Eendrachtstraat, Kloofsig, Centurion, 0157
TYD: Op 19 November 2024 van 09:00 tot 13:00
Op 20 November 2024 van 08:30 tot 14:00
KOSTE: R100 per persoon
RSVP: Voor of op 15 November 2024
SPREKER: Dr. Louise Aucamp
Slegs Solidariteit-lede kan die geleentheid bywoon. Nie ’n lid nie? Sluit hier aan.
Kontak ons
diens@solidariteit.co.za
0861 25 24 23
Bly op hoogte van Solidariteit se aksies
Die vorm is gesluit
Die vorm is gesluit
Die vorm is gesluit
Die vorm is gesluit