Bemark jou besigheid vir sukses!

Meer besonderhede oor die geleentheid:

DATUM:

29 Mei 2025

TYD:

14:00 – 16:00

PLEK:

Sowel As, Akademia, Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

DRAG:

Gemaklik en professioneel

RSVP:

Voor of op 25 Mei 2025

Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul:

Werkgewer Werkswinkel 2025
Gaan jy die geleentheid bywoon?