Lekker! Jy het die eerste stap geneem om jouself prakties voor te berei vir jou finansiële loopbaan.

Hier is wat jy volgende moet doen om jou inskrywing te finaliseer:

  1. Klik hier vir toegang tot die slypskool
  2. Klik op “Woon hierdie kursus by.”
  3. Indien jy reeds jou profiel geregistreer en jou lidmaatskap gekoppel het, voltooi die slypskool.

Nog nie ʼn lid van Solidariteit Jongwerkende nie?

Moenie stres nie – hier’s hoe jy dit kan regkry:

  1. Stuur ʼn e-pos na finansies@solidariteit.co.za vir meer inligting, of sluit aan deur hierdie skakel te volg: https://solidariteit.co.za/lidmaatskap . Jy moet lid wees om gratis toegang te kry.
  2. Registreer jou profiel op Solidariteit. Klik hier: www.solidariteit.co.za en koppel jou lidmaatskap.
  3. Sluit aan by die Solidariteit Finansiesnetwerk om die eerste te wees om van die beste beroepsgeleenthede te hoor.