Dankie vir jou bevestiging om die Nasionale Raad-vergadering by te woon.

LET ASSEBLIEF OP DIE VOLGENDE:

Nasionale Raad-lede wat van ver af reis word versoek om teen 11 Julie  ʼn reis-eisvorm te voltooi.

Klik hier om jou reis en verblyf te bespreek:

Vir enige navrae rakende reis en verblyf, stuur gerus ʼn e-pos na melindak@solidariteit.co.za