Bespreek jou plek deur die onderstaande vorm in te vul:

Onderwys opleidingsessie
Gaan jy die geleentheid bywoon?
Het jy ʼn Solidariteit-profiel?
Checkboxes

Geleentheidbesonderhede:

Datum: 3 September 2025

Tyd: 09:00 – 12:00

Lokaal: Boerneef-lokaal, Leriba-kampus

Neem asseblief kennis:

Jy sal slegs ʼn bywoningsertifikaat vir die kursus ontvang indien jy ʼn Solidariteit-profiel het.