ʼn Onlangse verslag van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) wys dat kwintiel 5-skole in Gauteng se befondsing met 65% gesny is – ʼn besluit wat meer as 750 skole beïnvloed. Skole verloor poste, klasgroottes groei, en selfs basiese dienste soos water en elektrisiteit word ʼn opdraande stryd. Hierdie krisis bedreig die kwaliteit van onderwys, en wys hoekom staatsbestande skole – skole wat deur gemeenskappe en op waardes gebou is – nou noodsaakliker is as ooit.

Subsidie per leerder het van R900 tot R315 gedaal.

Beskerm skole teen die staat!

Vul die onderstaande vorm in:

Beskerm skole teen die staat!
Ek is ʼn
Checkboxes