Die Solidariteit Regsnetwerk en Finansiesnetwerk se gholfdag het ten doel
om studente met hul studies te ondersteun.
Hierdie fonds word deur die Solidariteit Regsnetwerk, die Solidariteit Finansiesnetwerk en Solidariteit Helpende Hand Studietrust bestuur. Ons nooi jou uit om nie net by te dra tot hierdie fonds nie, maar ook om die dag saam met ons te geniet.
15 September 2026
09:00 – Registrasie
10:00 – Afslaan
18:00 – Prysuitdeling
Wingate Park Country Club
Verhoog jou handelsmerkblootstelling deur promosiegeskenke te borg:
Indien jy belangstel om een van die bostaande promosiegeskenke te borg, stuur ʼn e-pos na regslui@solidariteit.co.za.
Pryse sluit onder meer in:
Wees deel van die bou van ʼn sterk toekoms. Enige bydrae tot ʼn student se toekoms word waardeer. Ons beoog om R400 000 vir die studiefonds in te samel.
Let wel: ʼn Artikel 18A-belastingsertifikaat kan uitgereik word.