Suid-Afrika kan nie vorentoe beweeg terwyl ras steeds die maatstaf vir beleid en geleenthede is nie. Dit is tyd om rasgebaseerde wetgewing, soos breedgebaseerde ekonomiese swart bemagtiging (BBSEB) en streng indiensnemingsbillikheid, uit te faseer en teen 2030 ʼn rasvrye, behoeftesgebaseerde stelsel te vestig wat op ekonomiese groei, werkskepping en geleenthede vir almal fokus.
Stap die pad saam met Solidariteit na ʼn rasvrye Suid-Afrika teen 2030 en help bou aan ʼn toekoms waar mense volgens meriete beoordeel word en nie volgens ras nie.
Stap die pad saam met Solidariteit na ʼn rasvrye Suid-Afrika teen 2030.
Vul die vorm in en gee só aan Solidariteit jou mandaat.