Kom deel saam met ons in die opwinding van die splinternuwe S-app se bekendstelling.

Let asseblief op die volgende:

Beperkte akkommodasie is beskikbaar. Nasionale Raad-lede wat van ver af reis, word versoek om teen 23 Oktober ʼn reis-eisvorm te voltooi.

om jou reis en verblyf te bespreek.

Vir enige navrae rakende reis en verblyf, stuur gerus ʼn e-pos na melindak@solidariteit.co.za

Bespreek nou jou plek!

Kongres-nationale raad 2026
Bywoning?
Werkswinkeltoer?
Kies 'n datum
Checkboxes