Solidariteit se Finansiesnetwerk bied ʼn vasvra-aand spesiaal vir jongwerkendes aan!

Kom bou aan jou netwerk, brei jou kennis uit en ontmoet ander jong professionele mense in die finansiële bedryf. Toets jou kennis met ons vinnige vasvra en geniet heerlike kos en goeie geselskap!

DATUM:

25 November 2026

TYD:

17:30 vir 18:00

PLEK:

Solidariteit Hoofkantoor, Spekboom-lokaal, h.v. D.F. Malanlaan en Eendrachtstraat, Kloofsig, Centurion

RSVP:

Teen 20 November 2026

Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul:

Die vorm is tans gesluit.