Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Wakkerlê oor alles wat onbekend is by jou eerste werk is binnekort iets van die verlede.
Hou gerus jou e-posse dop. Jou #Oorlewingsgids is op pad!