Die Bela-wet is voor die deur en kan binne 48 uur ʼn werklikheid word. Die bedreiging wat dit vir onderwysers en Afrikaanse skole inhou, is skrikwekkend! Die tyd het nóú aangebreek om jou stem dik te maak hieroor! Bombardeer president Ramaphosa se inboks hier met jóú beswaar.

Jou stem het binne 48 uur ʼn direkte aanval op Afrikaanse onderwys stopgesit!

Pres. Cyril Ramaphosa gaan nie die artikels oor die taal- en toelatingsbeleid in die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) in werking stel nie.

Die stryd teen die gewraakte Bela is egter nog nie verby nie.

Ouers, onderwysers en lede van die Afrikaanse gemeenskap, dit is nóú tyd om teen dié vergryping op te staan!

Bombardeer president Ramaphosa se inboks hier met jóú beswaar.

Nee! Ek as onderwyser sal nie toelaat dat:

Nee! Ek as ouer sal nie toelaat dat:

  • my beroep bedreig word deur meer mag aan die regering te gee nie;
  • my skool se taal- en toelatingsbeleid deur die regering bepaal of gereguleer word nie;
  • my skool gesentraliseer word nie; en
  • die beheerliggaam van sy magte om besluite te neem, gestroop word nie.
  • my kind se onderrig bedreig word nie;
  • my kind van moedertaalonderrig ontneem word nie; en
  • my regte om as ouer ʼn aktiewe rol in die bestuur van my kind se skool te speel, bedreig word nie.

Nee! Ek as onderwyser sal nie toelaat dat:

  • my beroep bedreig word deur meer mag aan die regering te gee nie;
  • my skool se taal- en toelatingsbeleid deur die regering bepaal of gereguleer word nie;
  • my skool gesentraliseer word nie; en
  • die beheerliggaam van sy magte om besluite te neem, gestroop word nie.

Nee! Ek as ouer sal nie toelaat dat:

  • my kind se onderrig bedreig word nie;
  • my kind van moedertaalonderrig ontneem word nie; en
  • my regte om as ouer ʼn aktiewe rol in die bestuur van my kind se skool te speel, bedreig word nie.

Sê dit hard en duidelik - President, dis my kind, my taal, my gemeenskap, my skool!

Sê hard en duidelik ...
President ... dis my kind, my taal, my gemeenskap, my skool!

Om die behoud van ons Afrikaanse skole te verseker, onderwysers se beroep te beskerm en ons kinders van gehalte-onderrig te voorsien, is dit van uiterste belang dat ouers en onderwysers teen hierdie wetsontwerp opstaan en hul stem duidelik laat hoor.

Daarom maak ek my stem dik, en sê hard en duidelik NEE vir die implimentering van die BELA-wysigingswet

Hiermee gee ek Solidariteit toestemming om namens my in die howe teen die BELA-wysigingswet te veg sodra hy geïmplementeer word.

Beskerm jouself en jou skool teen BELA!
Ek is of 'n ouer of 'n Onderwyser
Bepalings en voorwaardes

Dear President Ramaphosa

Are you serious about unity? Then let our children be!

Reliable sources tell us that you have found your pen to sign the infamous BELA Bill. Apparently, it is just a matter of time.

This will draw a line through the government’s unity.

As a teacher, I will not allow that:

  • My profession is threatened by giving more power to the government;
  • My school’s language and admission policies are determined or regulated;
  • My school is centralised; and
  • The governing body is stripped of its powers to make decisions.

As a parent, I will not allow that:

  • My child’s education is threatened;
  • My child is deprived of mother tongue education; and
  • My rights to play an active role as a parent in the school’s management are threatened.

If you value the unity of the Government of National Unity at all – then let our children be!