Bela was nog altyd ʼn rooilyn! Solidariteit het dit duidelik gestel aan die partye in die RNE vir wie ons lede stem.
Bela gee aan die hoof van ʼn provinsiale onderwysdepartement die mag om die besluit van ʼn skool se beheerliggaam om te keer, en aan die skool opdrag te gee om sy taalbeleid te verander.
Solidariteit, AfriForum, ander instellings van die Solidariteit Beweging en nog organisasies beplan ʼn massaprotes teen Bela.
Ons beding – ons bedel nie.
Solidariteit het ʼn koker vol ander pyle ook, wat insluit die hou van ʼn krisisberaad en litigasie. Intussen gaan onderhandelinge met die ANC en ander partye voort. Ons moet die druk verhoog.
Kom stap saam vir die toekoms van Afrikaans in skole!
This form is currently closed for submissions.
Meer inligting oor die beraad:
Laerskool Laeveld
H.v. Alibama- en Banketlaan
West Acres
Nelspruit
Laerskool Laeveld
H.v. Alibama- en Banketlaan
West Acres
Nelspruit