Dankie vir jou inskrywing!

Jou naam is nou in die trekking vir die Solidariteit Ambagnetwerk se alumni-kompetisie.

Maak seker jou profiel op Solidariteit-aanlyn is volledig en dat jou lidmaatskap aktief is om te verseker jy ontvang die maksimum aantal punte.

Sterkte – ons hou vir jou duimvas!