Trots gebou deur Sol-Tech, nou trots ondersteun deur Solidariteit!

As ʼn Sol-Tech-alumnus weet jy wat dit beteken om hard te werk vir jou toekoms. Elke projek, elke taak en elke vaardigheid wat jy aangeleer het, het jou gebring tot waar jy vandag is. Nou kan jou vakmanskap jou ʼn wenner maak!

Skryf in vir ons eksklusiewe alumni-kompetisie en staan die kans om ongelooflike gereedskap te wen.

Hoe werk dit?

Wanneer jy inskryf, verdien jy punte wat jou kans verbeter om as ʼn wenner in die trekking gekies te word:

Profiel op Solidariteit-aanlyn = 1 punt

Solidariteit-lidmaatskap = 3 punte

Hoe meer punte jy verdien, hoe groter is jou kans om te wen.

Wat kan jy wen?

ʼn Ingco 20 V 3-in-1-gereedskapstel ter waarde van R3 500.

Voltooi die onderstaande vorm en skryf vandag in!

Ambag-alumni-2026
Checkboxes

Die Solidariteit Ambagnetwerk wil jou vakmanskap beloon! Pluk vandag die vrugte van jou harde werk!