Baie dankie, ons het jou inskrywing vir die gelukkige trekking ontvang!

Jy het so pas ʼn uitstekende opleidingsgeleentheid aangegryp! Neem asseblief kennis dat jy jou gratis profiel op Solidariteit se platform moet registreer en jou lidmaatskap moet koppel om jou kanse te verbeter om ʼn opleidingskursus te wen.

Klik hier om jou profiel te registreer.

Klik hier indien jy onseker is oor hoe om jou lidmaatskap te koppel.

Die gelukkige trekking sal op 23 Februarie 2024 plaasvind.

Jy sal per e-pos in kennis gestel word indien jy ʼn gelukkige wenner is.

Solidariteit-groete