Baie dankie, ons het jou inskrywing vir die gelukkige trekking ontvang!

Jy het besluit om jou vaardighede uit te brei en jou loopbaan te bevorder. Hierdie addisionele opleiding is ʼn uitstekende opleidingsgeleentheid wat jou in die werkplek sal bemagtig en onmisbaar sal maak.

Slegs Solidariteit se beroepsnetwerklede kan vir dié kursusse deur die gelukkige trekking in aanmerking kom. Daarom nooi ons jou om deel van Solidariteit se Ambagnetwerk te word. Dié beroepsnetwerk neem leiding deur middel van beroepsopleiding om sodoende te verseker dat lede deurlopend in hul beroepe bemagtig word.

Registreer gerus jou gratis profiel hier.

Jy sal binnekort ʼn oproep ontvang om jou lidmaatskap te finaliseer.

Solidariteit-groete