Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Ons het jou boodskap ontvang. Dankie dat jy saam met Solidariteit veg vir die toekoms van Afrikaans in skole! Lees die nuutste feite rondom die Bela-wet hier:
Solidariteit-groete