Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Jy kies om te weet wat jou skool se regte is en daarom hoef jy nie terug te staan as ʼn LUR van onderwys kanse vat met die wet nie.
Laai die volledige gids hier af en kontak ons direk met enige navrae gerig aan belagids@solidariteit.co.za
*Solidariteit is hier om elke skool met praktiese advies by te staan. As jy onseker is oor jou skool se unieke situasie, kontak ons om ʼn opleidingsessie te reël. Dit is heeltemal gratis!
Solidariteit-groete