Solidariteit wil jou in jou beroep bemagtig en beskerm! Kom deel saam met ons in ʼn dag van opleiding met die tema “Die stem van die kind”.

Tydens die opleiding sal deelnemers meer kennis opdoen oor die volgende:

  1. Verstaan die wetsvereistes
  2. ʼn Praktiese benadering tot kinderdeelname
  3. Etiese grondslae en goeie praktyke
  4. Herken en hanteer potensiële netelige kwessies
  5. Die ontwikkeling van geskikte vaardighede vir ouer-kind-interaksie
  6. Kommunikasietegnieke en sensitiewe hantering
  7. Ontwikkel beleidsvaardighede en insluitende praktyke
Klik hier om die volledige uitsette van die opleiding te lees.

Hierdie opleiding word aangebied in:

sample title
BELLVILLE

BELLVILLE

DATUM: 19 November aanlyn; 20 November bywoning in persoon
PLEK: NG Kerk Durbanville – Bergsig h.v. Boland en Proteaweg, Durbanville
TYD: Op 19 November 2024 van 09:00 tot 13:00 Op 20 November 2024 van 08:30 tot 14:00
KOSTE: R100 per persoon
RSVP: Voor of op 15 November 2024
SPREKER: Esna Bruwer

Slegs Solidariteit-lede kan die geleentheid bywoon. Nie ’n lid nie? Sluit hier aan.

BLOEMFONTEIN

Bloemfontein

DATUM: 19 November aanlyn; 20 November bywoning in persoon
PLEK: Hoërskool Jim Fouche – Multisentrum, Wildealsstraat 1, Gardenia Park, Bloemfontein
TYD: Op 19 November 2024 van 09:00 tot 13:00
Op 20 November 2024 van 08:30 tot 14:00
KOSTE: R100 per persoon
RSVP: Voor of op 15 November 2024
SPREKER: Heidi Joubert

Slegs Solidariteit-lede kan die geleentheid bywoon. Nie ’n lid nie? Sluit hier aan.

NELSPRUIT

Nelspruit

DATUM: 19 November aanlyn; 20 November bywoning in persoon
PLEK: Sal bevestig word
TYD: Op 19 November 2024 van 09:00 tot 13:00
Op 20 November 2024 van 08:30 tot 14:00
KOSTE: R100 per persoon
RSVP: Voor of op 15 November 2024
SPREKER: Nadia Schoeman

Slegs Solidariteit-lede kan die geleentheid bywoon. Nie ’n lid nie? Sluit hier aan.

CENTURION

Centurion

DATUM: 19 November aanlyn; 20 November bywoning in persoon
PLEK: Solidariteit Hoofkantoor – Spekboom-lokaal, Eendrachtstraat, Kloofsig, Centurion, 0157
TYD: Op 19 November 2024 van 09:00 tot 13:00
Op 20 November 2024 van 08:30 tot 14:00
KOSTE: R100 per persoon
RSVP: Voor of op 15 November 2024
SPREKER: Dr. Louise Aucamp

Slegs Solidariteit-lede kan die geleentheid bywoon. Nie ’n lid nie? Sluit hier aan.

RSVP:

Jou RSVP word bevestig deur ʼn bewys van betaling na yvette@solidariteit.co.za te stuur.

RSVP:

Jou RSVP word bevestig deur ʼn bewys van betaling na jbarnes@solidariteit.co.za te stuur.

RSVP:

Jou RSVP word bevestig deur ʼn bewys van betaling na danny@solidariteit.co.za te stuur.

RSVP:

Jou RSVP word bevestig deur ʼn bewys van betaling na mari@solidariteit.co.za te stuur.