Onbillike wetgewing en beleid kan jou werk en toekoms in die regsberoep bedreig. Solidariteit mág namens jou optree.

Die onlangse uitspraak van die Pretoriase hooggeregshof oor die regsektorkodes het bevestig Solidariteit het locus standi om namens regslui in die beroep op te tree.

Die stryd is nog nie verby nie! Nuwe wetgewing en beleid kan jou werk en beroep onder druk plaas.

Moenie wag totdat onbillike wetgewing jou loopbaan raak nie. Sluit vandag by Solidariteit aan en staan saam met ons om jou werk en jou beroep te beskerm.

Beskerm die regsberoep 2026
Checkboxes