Baie dankie dat jy opstaan en jou stem dik maak, ons het jou kommentaar ontvang.

Solidariteit gaan jou kommentaar saam met duisende ander kommentaar by die Nasionale Raad van Provinsies indien.

Dit is nie waar ons geveg teen die BELA-wetswysiging stop nie; dit is maar net die begin!

Ons volgende aksies sluit in:

  • ’n Nasionale beraad waartydens regskenners en kundiges die omvang en impak van BELA gaan bespreek en stappe vorentoe gaan vasstel.
  • Strategiese advies aangaande BL-verkiesings van 2024 om kaping daarvan deur die Departement van Basiese Onderwys te verhoed.
  • Litigasie sodra die wysigingswet goedgekeur word.