Dankie dat jy gekies het om saam te bou.

Jou besluit om aan te sluit, beteken jy gee nie moed op nie – jy kies hoop. Jy kies ʼn toekoms waarin jou kinders kan werk, groei en bly.

Solidariteit se Beskermingsplan bestaan danksy mense soos jy wat glo dat ons saam sterker is.

Jou bydrae maak werklike beskerming moontlik. Welkom by die toekomsplan!

Solidariteit-groete