Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Sol-Tech – ‘n Wêreldklas kampus wat getuig van Solidariteit se visie, veerkragtigheid en deursettingsvermoë. Daar staan hy nou! Ons monument van hoop. Dis met groot trots dat ons kan sê dat geen sent van die regering af gekom het nie. Duisende Boufonds-lede se tien-, twintig- en vyftigrande het ‘n reusekampus geword en Sol-Tech is net die begin. Volgende bou ons ‘n reuse- Afrikaanse universiteit en dan ‘n skool.
WORD DEEL VAN DIE BOUFONDS EN BOU SAAM MET ONS AAN ‘N VOLHOUBARE TOEKOMS.