Solidariteit bied vir die eerste keer ʼn kongres vir die Solidariteit Doktersnetwerk aan!
Jy kan uitsien na die volgende sprekers:
SPREKER
SPESIALITEIT
ONDERWERP
Prof. Greta Dreyer |
Prof. Jacques Snyman |
Prof. Riana Bornman |
Dr. Angelique Coetzee |
Dr. Robert Bond |
Prof. Hein van der Walt |
Prof. Stoffel Grobler |
Dr. Peet Viviers |
Dr. Pieter Wessels |
Dr. Dirk Hermann |
Flip Buys |
Hoof van Ginekologiese Onkologie by die Universiteit van Pretoria |
Kliniese farmakoloog |
Senior navorsingprofessor |
B.Med Sci.(UP), MBChB (UP) |
Hepatogastroënteroloog |
Hoof: Laparoskopiese chirurgie |
MBChB, DOH, FC Psych, MMed (Psych), MD (Psych) |
Spesialisgeneesheer / pulmonoloog |
Hematoloog |
Bestuurshoof: Solidariteit |
Voorsitter: Solidariteit Beweging |
Versnel die uitwissing van servikale kanker |
Befondsing, uitdagings en toegang tot nuwe tegnologie in medisyne |
In utero-blootstelling: ʼn Leeftyd van onverwagte gesondheidsimplikasies |
Mediese nalatigheid |
Presiese onkologie met betrekking tot kankers van die spysverteringskanaal |
ʼn Gewigtige onderwerp: Bariatriese chirurgie |
Inleiding tot die gebruik van kunsmatige intelligensie soos ChatGPT in die veld van medisyne in SA: Hoe dit jou lewe as ʼn mediese praktisyn kan vergemaklik |
Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte (KOLS) |
Ystertekort (anemie) |
Moet nog bevestig word |
Moet nog bevestig word |
SPREKER:
Prof. Greta Dreyer
SPESIALITEIT:
Hoof van Ginekologiese Onkologie by die Universiteit van Pretoria
ONDERWERP:
Versnel die uitwissing van servikale kanker
SPREKER:
Prof. Jacques Snyman
SPESIALITEIT:
Kliniese farmakoloog
ONDERWERP:
Befondsing, uitdagings en toegang tot nuwe tegnologie in medisyne
SPREKER:
Prof. Riana Bornman
SPESIALITEIT:
Senior navorsingprofessor
ONDERWERP:
In utero-blootstelling: ʼn Leeftyd van onverwagte gesondheidsimplikasies
SPREKER:
Dr. Angelique Coetzee
SPESIALITEIT:
B.Med Sci.(UP), MBChB (UP)
ONDERWERP:
Mediese nalatigheid
SPREKER:
Dr. Robert Bond
SPESIALITEIT:
Hepatogastroënteroloog
ONDERWERP:
Presiese onkologie met betrekking tot kankers van die spysverteringskanaal
SPREKER:
Prof. Stoffel Grobler
SPESIALITEIT:
MBChB, DOH, FC Psych, MMed (Psych), MD (Psych)
ONDERWERP:
Inleiding tot die gebruik van kunsmatige intelligensie soos ChatGPT in die veld van medisyne in SA: Hoe dit jou lewe as ʼn mediese praktisyn kan vergemaklik
SPREKER:
Dr. Peet Viviers
SPESIALITEIT:
Spesialisgeneesheer / pulmonoloog
ONDERWERP:
Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte (KOLS)
SPREKER:
Dr. Pieter Wessels
SPESIALITEIT:
Hematoloog
ONDERWERP:
Ystertekort (anemie)
SPREKER:
Dr. Dirk Hermann
SPESIALITEIT:
Bestuurshoof: Solidariteit
ONDERWERP:
Moet nog bevestig word
SPREKER:
Flip Buys
SPESIALITEIT:
Voorsitter: Solidariteit Beweging
ONDERWERP:
Moet nog bevestig word
Meer besonderhede oor die geleentheid:
DATUM:
17 November 2023
18 November 2023
TYD:
12:00 – 17:00
08:00 – 17:00
PLEK:
Akademia
KLEREDRAG:
Semi-formeel
PUNTE:
VPO-punte beskikbaar
KOSTES:
Gratis vir Solidariteit-lede
R2 500 vir nie-lede