photo speaker

ELKEEN

HELP

EEN

2020 – ’n keerpunt in die Afrikanergeskiedenis!
Gemeenskappe het opgestaan, saamgestaan en hul stem laat hoor: #OnsSalSelf!

Ons sal self:
- werk vir ons toekoms;
- bou aan leefruimtes vir Afrikaans; en
- sonder staatshulp na ons mense omsien.

Kom ons #ElkeenHelpEen. Klik hier

- As die regering ons nie wil help nie, help ons mekaar - EEN VIR EEN -

Die sukses van #OnsSalSelf-beweging lê in die ondersteuning en samewerking van Afrikaners binne gemeenskappe. Ons Helpmekaar-geskiedenis is die fondasie en ons passie; kennis en ondervinding is die boustene waarmee ons mekaar en jong-mense bemagtig vir die toekoms wat ons self bou.

Ons is nie onseker oor môre nie, want ek en jy skep saam ons eie toekoms. Word deel van die oplossing.

Kom ons #ElkeenHelpEen.

#ElkeenHelpEen
Waar wil jy betrokke raak?
Checkboxes
HOE KAN EK 'N VERSKIL MAAK ?