12 Augustus 2026, 14:00
Jy het jou plek vir Solidariteit se webinaar oor die Interpretering van finansiële state vir kleinsakeondernemings suksesvol bespreek.
Die webinaar sal op 12 Augustus om 14:00 op Solidariteit-aanlyn uitgesaai word.
Jy het ʼn gratis Solidariteit-profiel nodig om na die webinaar te kyk. Klik hier indien jy nog nie ʼn profiel het nie.
Ons sien uit daarna om jou te help om jou finansiële besluitneming na die volgende vlak te neem.
Solidariteit-groete