Solidariteit se Finansiesnetwerk bied ʼn vasvra-aand vir jong werkendes aan! Kom bou aan jou netwerk en verbreed jou kennis saam met kenners in die finansiële bedryf.

Kom spog met jou kennis in ons vinnige vasvra, geniet lekker kos en kuier saam met ander jong werkendes!

Besonderhede oor die geleentheid:

DATUM: 25 November 2025

TYD: 17:30 vir 18:00

PLEK: Spekboom-lokaal, Solidariteit-hoofkantoor

RSVP: Voor of op 14 November 2025

Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul:

Finansiesnetwerk-quiz-aand-2025
Gaan jy die geleentheid bywoon?
Indien jy nie ʼn spannaam / spanlede het nie sal jy op die aand in ʼn span ingedeel word
B's & V's