Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Solidariteit se Finansiesnetwerk bied ʼn vasvra-aand aan vir jong werkendes aan! Kom bou aan jou netwerk en verbreed jou kennis saam met kenners in die finansiële bedryf. ʼn Gasspreker wat al diep spore in die finansiële bedryf getrap het, gaan as gasspreker optree en mentors uit die finansiële bedryf gaan ook die aand daar teenwoordig wees.
Kom wys spog met jou kennis in ons vinnige vasvra, geniet ʼn heerlike ete en kuier saam met ander jong werkendes!
Besonderhede oor die geleentheid:
TYD: 18:00 vir 18:30
PLEK: Spekboom-lokaal by Solidariteit-hoofkantoor
RSVP: Voor of op 25 Oktober 2024
Bespreek jou plek hier deur die volgende vorm in te vul: